Michael Phelps

Michael Phelps tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro
Michael Phelps as die Verenigde State se vlagdraer tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro

Michael Fred Phelps II (Baltimore, 30 Junie 1985) is 'n Amerikaanse swemmer. Hy het oor sy loopbaan altesaam 23 goue Olimpiese medaljes ingepalm, meer as enige ander atleet in die geskiedenis van die moderne Spele.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne